Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » skoolvoeding
skoolvoeding [boodskap #135773] Thu, 25 February 2021 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
skoolvoeding
Afbreking: skool•voe•ding
Samestelling: skool + voeding
Uitspraak: /ˈskʊə̯lˌfu.dəŋ/


Selfstandige naamwoord: skoolvoeding
Meervoud:

Betekenis:
• Kos wat by 'n skool aan kinders bedien word.

Gebruik:
• Kinders in arm gemeenskappe ontvang dikwels skoolvoeding en dit is dikwels die enigste gesonde ete wat hulle per dag ontvang.

Afgelei:
• skoolvoedingsprogram
• skoolvoedingskema

Vertaling:
Engels: school meals, food provided by school
Nederlands: schoolvoeding

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onverpoos
Volgende onderwerp: padbuffel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 17:47:04 UTC 2025