Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onverpoos
onverpoos [boodskap #135772] Thu, 25 February 2021 13:51
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onverpoos
Afbreking: on•ver•poos


Byvoeglike naamwoord: onverpoos, onverpoosd
Attributief: onverpoosde

Betekenis:
• Aanhoudend en sonder 'n pouse of onderbreking.

Gebruik:
• Tegnici werk onverpoos om die rampgebied se kragtoevoer te herstel.

Wisselvorm:
• onverpoosd

Sinoniem:
• aanhoudend
• konstant
• onafgebroke
• ononderbroke
• voortdurend

Vertaling:
Engels: uninterrupted
Nederlands: onverpoosd, ononderbroken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontspanne
Volgende onderwerp: skoolvoeding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 17:46:17 UTC 2025