ontspanne [boodskap #135771] |
Thu, 25 February 2021 13:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ontspanne
Afbreking: ont•span•ne
Samestelling: ontspan + -ne
Byvoeglike naamwoord: ontspanne
Attributief: ontspanne
Betekenis:
• 'n Toestand sonder spanning; terwyl 'n mens ontspan en nie gespanne is nie.
Gebruik:
• Gebruik ontspanningsoefeninge om jouself in 'n ontspanne luim te kry voordat jy in die bed klim.
Sinoniem:
• gemoedelik
• kalm
• koelkop
• onbesorg
• rustig
• sorgeloos
• tuis
Antoniem:
• gespanne
Vertaling:
Engels: relaxed, laid back
Nederlands: ontspannen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|