Tuis » Taal » Woordeboek » skoolklok
skoolklok [boodskap #135769] |
Thu, 25 February 2021 13:04 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 21398 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skoolklok
Afbreking: skool•klok
Samestelling: skool + klok
Selfstandige naamwoord: skoolklok
Meervoud: skoolklokke
Verkleinwoord: skoolklokkie
Meervoud van verkleining: skoolklokkies
Betekenis:
• Klok wat by 'n skool gebruik word om die begin en einde van periodes aan te dui.
Gebruik:
• Die skoolklok lui en die kinders peul tegelyk by al die klaskamers uit.
Vertaling:
Engels: school bell
Nederlands: schoolbel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 30 04:32:13 UTC 2025
|