towenaar [boodskap #135765] |
Wed, 24 February 2021 18:20 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
towenaar
Afbreking: to•we•naar
Selfstandige naamwoord: towenaar
Meervoud: towenaars
Verkleinwoord: towenaartjie
Meervoud van verkleining: towenaartjies
Betekenis:
• Iemand wat kan toor, of 'n persoon wat toertjies en kulkunsies uitvoer.
Gebruik:
• Harry Potter is 'n towenaar wat in 'n konflik teen die bose towenaar, die Heer Voldemort, gewikkel is.
Wisselvorm:
• toornaar
Sinoniem:
• goëlaar
• kulkunstenaar
Antoniem:
• heks
• towenares (vroulik)
Afgelei:
• woordtowenaar
Vertaling:
Engels: sorcerer, magician, wizard
Nederlands: tovenaar, magiër
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|