Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » byskrif
byskrif [boodskap #135762] Wed, 24 February 2021 15:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
byskrif
Afbreking: by•skrif
Samestelling: by + skrif


Selfstandige naamwoord: byskrif
Meervoud: byskrifte
Verkleinwoord: byskriffie
Meervoud van verkleining: byskriffies

Betekenis:
• 'n Kort geskrewe beskrywing om die betekenis van iets (soos 'n illustrasie of afbeelding) te verduidelik.

Gebruik:
• Maak seker dat al u foto's van byskrifte voorsien is.

Sinoniem:
• onderskrif

Afkorting:
• byskr.

Vertaling:
Engels: caption
Nederlands: bijschrift

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seebeer
Volgende onderwerp: uitgewekene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 17:49:42 UTC 2025