Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bomenslik
bomenslik [boodskap #135759] Tue, 23 February 2021 07:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bomenslik
Afbreking: bo•mens•lik
Samestelling: bo + menslik


Byvoeglike naamwoord: bomenslik
Vergrotende trap: bomensliker
Oortreffende trap: bomenslikste
Attributief: bomenslike
Partitief: bomensliks

Betekenis:
• Wat (skynbaar) bokant die mens se natuurlike vermoë is.

Gebruik:
• Delila het toe vir Simson gevra: "Sê tog vir my waar kom jy aan jou bomenslike krag?" [Rigters 16:6]

Wisselvorm:
• bowemenslik

Sinoniem:
• bonatuurlik
• buitengewoon
• engelagtig
• onaards
• uitsonderlik
• wonderbaarlik

Afgelei:
• bomenslikheid

Vertaling:
Engels: superhuman, preterhuman
Nederlands: bovenmenselijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontketen
Volgende onderwerp: vete
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 17:41:24 UTC 2025