Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontketen
ontketen [boodskap #135758] Mon, 22 February 2021 18:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontketen
Afbreking: ont•ke•ten


Werkwoord: ontketen
Verlede tyd: het ontketen

Betekenis:
• 'n Eksplosiewe situasie veroorsaak; 'n heftig reaksie aan die gang sit.

Gebruik:
• Die koerantberig het 'n groot bohaai ontketen.

Sinoniem:
• losbreek
• loslaat
• losmaak
• vrylaat
• vrymaak
• vrystel

Vertaling:
Engels: to unchain, unshackle
Nederlands: ontketenen

Nota:
• Letterlik om van kettings te bevry.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: teetyd
Volgende onderwerp: bomenslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 17:38:17 UTC 2025