Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sandstrand
sandstrand [boodskap #135756] Mon, 22 February 2021 15:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sandstrand.
'n Sandstrand.
sandstrand
Afbreking: sand•strand
Samestelling: sand + strand


Selfstandige naamwoord: sandstrand
Meervoud: sandstrande
Verkleinwoord: sandstrandjie
Meervoud van verkleining: sandstrandjies

Betekenis:
• 'n Strand wat met sand (nie klippe nie) bedek is.

Gebruik:
• Die kinders bou sandkastele op die sandstrand.

Vertaling:
Engels: sandbeach
Nederlands: zandstrand

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoogland
Volgende onderwerp: teetyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 17:47:37 UTC 2025