Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spesmaas
spesmaas [boodskap #135754] Mon, 22 February 2021 14:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
spesmaas
Afbreking: spes•maas


Selfstandige naamwoord: spesmaas
Meervoud: spesmase

Betekenis:
• 'n Vermoede of voorgevoel wat iemand oor iets het.

Gebruik:
• Ek het 'n spesmaas dat boetie skelm agter die kraalmuur rook.

Sinoniem:
• agterdog
• gevoel
• presumasie
• spekulasie
• suspisie
• vermoede
• veronderstelling

Vertaling:
Engels: suspicion
Nederlands: verdenking, achterdocht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: maagkrul
Volgende onderwerp: hoogland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 17:34:27 UTC 2025