agterkleindogter [boodskap #135748] |
Mon, 22 February 2021 12:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
agterkleindogter
Afbreking: ag•ter•klein•dog•ter
Samestelling: agter + kleindogter
Selfstandige naamwoord: agterkleindogter
Meervoud: agterkleindogters
Verkleinwoord: agterkleindogtertjie
Meervoud van verkleining: agterkleindogtertjies
Betekenis:
• Die dogter van iemand se kleindogter.
Gebruik:
• Die Voortrekkermonument se hoeksteen is gelê deur mev. J.C. Muller (kleindogter van Andries Pretorius), mev. K.F. Ackerman (agterkleindogter van Hendrik Potgieter) en mev. J.C. Preller (agterkleindogter van Piet Retief).
Antoniem:
• agterkleinseun
Hiperoniem:
• agterkleinkind
Afgelei:
• agter-agterkleindogter
Vertaling:
Engels: great-granddaughter, greatgranddaughter
Nederlands: achterkleindochter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|