Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » agterkleinseun
agterkleinseun [boodskap #135747] Mon, 22 February 2021 12:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
agterkleinseun
Afbreking: ag•ter•klein•seun
Samestelling: agter + kleinseun


Selfstandige naamwoord: agterkleinseun
Meervoud: agterkleinseuns
Verkleinwoord: agterkleinseuntjie
Meervoud van verkleining: agterkleinseuntjies

Betekenis:
• Die seun van iemand se kleinkind.

Gebruik:
• Drie geslagte later het Nimrod, Noag se agterkleinseun, die Toring van Babel op die vlakte in Sinar opgerig.

Antoniem:
• agterkleindogter

Hiperoniem:
• agterkleinkind

Afgelei:
• agter-agterkleinseun

Vertaling:
Engels: greatgrandson, great-grandson
Nederlands: achterkleinzoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verbruiker
Volgende onderwerp: agterkleindogter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 17:47:56 UTC 2025