broodjietyd [boodskap #135743] |
Fri, 19 February 2021 13:51 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
broodjietyd
Afbreking: brood•jie•tyd
Samestelling: broodjie + tyd
Selfstandige naamwoord: broodjietyd
Meervoud: broodjietye
Verkleinwoord: broodjietydjie
Meervoud van verkleining: broodjietydjies
Betekenis:
• Tyd waartydens toebroodjies genuttig word, tipies by 'n laer- of kleuterskool.
Gebruik:
• Ek is nou so honger ek kan nie wag vir broodjietyd nie!
Sinoniem:
• pouse
Verwant:
• etenstyd
• etensuur
• teetyd
Afgelei:
• sop-en-broodjietyd
Vertaling:
Engels: sandwich time
Nederlands: pauze
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|