vokaalgroep [boodskap #135740] |
Sun, 14 February 2021 12:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vokaalgroep
Afbreking: vo•kaal•groep
Samestelling: vokaal + groep
Selfstandige naamwoord: vokaalgroep
Meervoud: vokaalgroepe
Betekenis:
• 'n Groep waarin vokale ingedeel is.
Gebruik:
• Vokaalgroep 1 is tweeklanke of diftonge (oe, ou, eu, ie, ui, oei, aai, ooi, eeu), vokaalgroep 2 is lange klanke (aa, ee, oo, uu) en vokaalgroep 3 is kort klanke (a, e, i, o, u).
• 'n Woord in vokaalgroep 1 kry 'n -e as dit in die meervoud geskryf word: huis, huise.
Vertaling:
Engels: vocal group
Nederlands: vocale groep
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|