netheid [boodskap #135734] |
Sun, 14 February 2021 08:12 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
netheid
Afbreking: net•heid
Samestelling: net + -heid
Selfstandige naamwoord: netheid
Meervoud: –
Betekenis:
• Die eienskap of toestand van skoon, ordelik en netjies wees.
Gebruik:
• Met netheid kom selfvertroue en met selfvertroue kom sukses. [Emsie Schoeman]
Sinoniem:
• fatsoenlikheid
• noukeurigheid
• ordelikheid
• presiesheid
• reinheid
• sindelikheid
• sorgsaamheid
Antoniem:
• slordigheid
Vertaling:
Engels: tidiness
Nederlands: netheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|