Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onvolledig
onvolledig [boodskap #135727] Sat, 13 February 2021 18:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onvolledig
Afbreking: on•vol•le•dig
Samestelling: on- + volledig


Byvoeglike naamwoord: onvolledig
Vergrotende trap: onvollediger
Oortreffende trap: onvolledigste
Attributief: onvolledige
Partitief: onvolledigs

Betekenis:
• Wat nie volledig is nie; sonder die nodige of toepaslike onderdele.

Gebruik:
• Die lys is onvolledig en sal later bygewerk word.

Sinoniem:
• deels
• gebrekkig
• gedeeltelik
• fragmentaries
• fragmentêr
• onafgewerk
• ontoereikend
• onvoldoende
• onvolkome
• onvoltooi
• onvoltooid

Antoniem:
• volledig

Afgelei:
• onvolledigheid

Vertaling:
Engels: incomplete, fragmentary
Nederlands: onvolledig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: heerlikheid
Volgende onderwerp: uroloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 16:56:25 UTC 2025