heerlikheid [boodskap #135726] |
Sat, 13 February 2021 18:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
heerlikheid
Afbreking: heer•lik•heid
Samestelling: heerlik + -heid
Selfstandige naamwoord: heerlikheid
Meervoud: heerlikhede
Betekenis:
• 'n Besonder aangename toestand van glorie en volmaaktheid.
Gebruik:
• Aan ons God en Vader behoort die heerlikheid tot in alle ewigheid! [Filippense 4:20]
Sinoniem:
• glans
• luister
• majesteit
• praal
• prag
• roem
• saligheid
• skittering
Vertaling:
Engels: glory
Nederlands: heerlijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|