lykbesorger [boodskap #135725] |
Sat, 13 February 2021 17:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lykbesorger
Afbreking: lyk•be•sor•ger
Samestelling: lyk + besorger
Selfstandige naamwoord: lykbesorger
Meervoud: lykbesorgers
Verkleinwoord: lykbesorgertjie
Meervoud van verkleining: lykbesorgertjies
Betekenis:
• Persoon wat begrafnisse reël.
Gebruik:
• Oom Kootjie Emmer was 'n lykbesorger en nagwadrywer op Witgatworteldraai.
Sinoniem:
• begrafnisondernemer
Vertaling:
Engels: undertaker
Nederlands: lijkbezorger
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|