kalorie [boodskap #135722] |
Sat, 13 February 2021 11:44 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kalorie
Afbreking: ka•lo•rie
Selfstandige naamwoord: kalorie
Meervoud: kalorieë
Betekenis:
• Die hoeveelheid hitte wat nodig is om die temperatuur van een gram water met een graad (Kelvin of Celsius) te laat styg.
Gebruik:
• Gewone groen tee is 99,9% water, bied 1 kalorie per 100 ml en bevat geen beduidende nutriënte nie.
Afgelei:
• laekaloriedieet
• kalorie-inname
• kaloriewaarde
Afkorting:
• kal.
Vertaling:
Engels: calory, calorie
Nederlands: calorie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|