lower [boodskap #135721] |
Sat, 13 February 2021 10:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lower
Afbreking: lo•wer
Selfstandige naamwoord: loof (blaar)
Meervoud: lower
Betekenis:
• Die blare van 'n plant.
Gebruik:
• Plante met 'n digte, immergroen lower kan as verskansing tussen huise geplant word om privaatheid te verseker.
Sinoniem:
• blare
• gebladerte
• lommer
Afgelei:
• lowergroen
• lowerryk
Vertaling:
Engels: foliage
Nederlands: lover
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|