murmureer [boodskap #135720] |
Sat, 13 February 2021 08:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
murmureer
Afbreking: mur•mu•reer
Werkwoord: murmureer
Verlede tyd: het gemurmureer
Betekenis:
• Om te kla of ontevrede te mompel.
Gebruik:
• En moenie murmureer soos ook sommige van hulle gemurmureer het nie... [I Korinthiërs 10:10]
Sinoniem:
• brom
• kla
• mompel
• mor
• murmel
• prewel
• teenpruttel
Afgelei:
• murmureerder
• murmurering
Spelfout:
• murmereer
Vertaling:
Engels: to murmur, grumble
Nederlands: murmureren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|