bosluisvreter [boodskap #135719] |
Sat, 13 February 2021 07:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bosluisvreter
Afbreking: bos•luis•vre•ter
Samestelling: bosluis + vreter
Selfstandige naamwoord: bosluisvreter
Meervoud: bosluisvreters
Verkleinwoord: bosluisvretertjie
Meervoud van verkleining: bosluisvretertjies
Betekenis:
• 'n Dier wat bosluise vreet.
Gebruik:
• Wilde voëls (soos bosluisvoëls en tarentale) is meestal gulsige en onversadigbare bosluisvreters.
Vertaling:
Engels: tick eater
Nederlands: tekenvreter
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|