psigoterapie [boodskap #135716] |
Fri, 12 February 2021 13:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
psigoterapie
Afbreking: psi•go•te•ra•pie
Samestelling: psigo- + terapie
Selfstandige naamwoord: psigoterapie
Meervoud: psigoterapieë
Betekenis:
• Sielkundige geneeswyse; terapie wat geestesgesondheid bevorder en gemoeds- en gedragsprobleme behandel.
Gebruik:
• Die meeste vorme van psigoterapie spruit uit psigo-analise.
Verwant:
• psigiater
• psigoterapeut
Vertaling:
Engels: psychotherapy
Nederlands: psychotherapie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|