Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoesmiddel
hoesmiddel [boodskap #135711] Fri, 12 February 2021 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoesmiddel
Afbreking: hoes•mid•del
Samestelling: hoes + middel


Selfstandige naamwoord: hoesmiddel
Meervoud: hoesmiddels
Verkleinwoord: hoesmiddeltjie
Meervoud van verkleining: hoesmiddeltjies

Betekenis:
• Medisyne wat help vir hoes.

Gebruik:
• As jy 'n hoesmiddel nodig het, meng heuning in water met suurlemoensap of appelasyn.

Sinoniem:
• hoesgoed

Hiponiem:
• hoesklontjie
• hoespil
• hoesstroop

Vertaling:
Engels: cough medicine
Nederlands: hoestmiddel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dakwoning
Volgende onderwerp: dreuning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 17:07:24 UTC 2025