pendelaar [boodskap #135707] |
Thu, 11 February 2021 20:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
pendelaar
Afbreking: pen•de•laar
Selfstandige naamwoord: pendelaar
Meervoud: pendelaars
Verkleinwoord: pendelaartjie
Meervoud van verkleining: pendelaartjies
Betekenis:
• Iemand wat pendel (reëlmatig tussen huis en werk reis).
Gebruik:
• 'n Pendelaar sal in die toekoms een kaartjie kan koop om per trein, taxi en bus te ry.
Vertaling:
Engels: commuter
Nederlands: pendelaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|