kragmeting [boodskap #135705] |
Thu, 11 February 2021 19:50 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kragmeting
Afbreking: krag•me•ting
Samestelling: krag + meting
Selfstandige naamwoord: kragmeting
Meervoud: kragmetings
Verkleinwoord: kragmetinkie
Meervoud van verkleining: kragmetinkies
Betekenis:
• 'n Stryd of wedstryd waarin opponente hulle krag en vaardigheid teen mekaar meet.
Gebruik:
• Almal sien uit na die naweek se kragmeting tussen die land se beste rugbyspanne.
Sinoniem:
• mededinging
• stryd
• wedstryd
• wedywering
Vertaling:
Engels: contest of strength, showdown
Nederlands: krachtmeting
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|