Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » milddadig
milddadig [boodskap #135704] Thu, 11 February 2021 18:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
milddadig
Afbreking: mild•da•dig


Byvoeglike naamwoord: milddadig
Vergrotende trap: milddadiger
Oortreffende trap: milddadigste
Attributief: milddadige
Partitief: milddadigs

Betekenis:
• Op mildelike wyse; ruim vrygewig; met 'n oop hand.

Gebruik:
• Gee milddadig sonder om iets in ruil daarvoor te verwag.

Sinoniem:
• gul
• gulhartig
• liberaal
• mededeelsaam
• mildelik
• oorvloedig
• rojaal
• ruimhartig
• vrygewig
• weldadig

Afgelei:
• milddadigheid

Vertaling:
Engels: bountiful, generous, charitable
Nederlands: milddadig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doringtak
Volgende onderwerp: kragmeting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 16:59:58 UTC 2025