vriendelikheid [boodskap #135702] |
Thu, 11 February 2021 13:46 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vriendelikheid
Afbreking: vrien•de•lik•heid
Samestelling: vriendelik + -heid
Selfstandige naamwoord: vriendelikheid
Meervoud: vriendelikhede
Betekenis:
• Die toestand of eienskap van vriendelik wees.
Gebruik:
• Maak jou vriendelikheid goedkoop en hou jou vriendskap duur. [C.J. Langenhoven]
Sinoniem:
• gaafheid
• goedaardigheid
• gasvryheid
• hartlikheid
• hoflikheid
• vriendskaplikheid
Antoniem:
• onvriendelikheid
Vertaling:
Engels: friendliness, kindliness
Nederlands: vriendelijkheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|