Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chronologies
chronologies [boodskap #135699] Thu, 11 February 2021 12:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
chronologies
Afbreking: chro•no•lo•gies


Byvoeglike naamwoord: chronologies
Attributief: chronologiese

Betekenis:
• Volgens tyd gerangskik; in tydsvolgorde; met tydorde en sonder tydspronge of terugflitse.

Gebruik:
• Ons geskiedenisonderwyser het gevra dat ons die gebeure chronologies moet rangskik.

Wisselvorm:
• kronologies

Verwant:
• chronologie

Vertaling:
Engels: chronological
Nederlands: chronologisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: arrogant
Volgende onderwerp: boweal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 16:54:27 UTC 2025