Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » arrogant
arrogant [boodskap #135698] Thu, 11 February 2021 12:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
arrogant
Afbreking: ar•ro•gant


Byvoeglike naamwoord: arrogant
Vergrotende trap: arroganter
Oortreffende trap: arrogantste
Attributief: arrogante
Partitief: arrogants

Betekenis:
• Optree asof jy jouself beter as ander ag; verwaand en aanmatigend optree.

Gebruik:
• Die mannetjie is arrogant, ongeskik en uitdagend.

Sinoniem:
• aanmatigend
• grootdoenerig
• grootpraterig
• hooghartig
• hoogmoedig
• hovaardig
• meerderwaardig
• minagtend
• oormoedig
• parmantig
• roemrugtig
• verwaand
• vermetel
• voorbarig

Antoniem:
• nederig

Afgelei:
• arrogansie

Vertaling:
Engels: arrogant, cocky
Nederlands: arrogant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paai
Volgende onderwerp: chronologies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 16:53:17 UTC 2025