luim [boodskap #135692] |
Wed, 10 February 2021 15:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21089 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
luim
Afbreking: luim
Selfstandige naamwoord: luim
Meervoud: luime
Betekenis:
• Die stemming van 'n persoon op 'n bepaald tydstip.
Gebruik:
• Bly eerder weg, die baas is in 'n slegte luim vandag!
Sinoniem:
• bui
• gemoed
• gemoedsgesteldheid
• gemoedstemming
• gemoedstoestand
• gier
• nuk
• stemming
Hiponiem:
• opgewektheid
• vrolikheid
Afgelei:
• luimig
Vertaling:
Engels: mood, spirits, temper
Nederlands: luim
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|