Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » luidier
luidier [boodskap #135691] Wo., 10 Februarie 2021 14:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24163
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Luidier.
'n Luidier.
luidier
Afbreking: lui•dier
Samestelling: lui + dier


Selfstandige naamwoord: luidier
Meervoud: luidiere
Verkleinwoord: luidiertjie
Meervoud van verkleining: luidiertjies

Betekenis:
• 'n Soogdier van Sentraal- en Suid-Amerika, Bradypus variegatus.

Gebruik:
• Die luiaard is eintlik 'n nagdier en is nie juis baie aktief nie.

Sinoniem:
• ai
• luiaard

Vertaling:
Engels: sloth
Nederlands: luidier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: visier
Volgende onderwerp: luim
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma. Des. 22 16:05:21 UTC 2025