Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » amuseer
amuseer [boodskap #135688] Wo, 10 Februarie 2021 13:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
amuseer
Afbreking: a•mu•seer


Werkwoord: amuseer
Verlede tyd: het geamuseer

Betekenis:
• 'n Aangename indruk op iemand maak, soos om iemand te vermaak of te laat lag.

Gebruik:
• 'n Goeie blokkiesraaisel kan my vir ure lank amuseer.

Sinoniem:
• vermaak

Verwant:
• amusant
• geamuseerd

Vertaling:
Engels: to amuse, entertain
Nederlands: amuseren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: optelsom
Volgende onderwerp: dreun
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 01:29:56 MGT 2024