dienaar [boodskap #135686] |
Wo, 10 Februarie 2021 12:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
dienaar
Afbreking: die•naar
Samestelling: dien + -aar
Selfstandige naamwoord: dienaar
Meervoud: dienare, dienaars
Verkleinwoord: dienaartjie
Meervoud van verkleining: dienaartjie
Betekenis:
• Iemand wat in diens van 'n meester is (gedwonge of vrywillig), of figuurlik, totaal aan 'n saak toegewy is.
Gebruik:
• 'n Dienaar van Jesus Christus kan nie vir God én vir Mammon dien nie.
Sinoniem:
• bediende
• dienskneg
• lyfbediende
• kneg
• slaaf
Antoniem:
• dienares (vroulik)
Afkorting:
• dnr.
Afgelei:
• geregsdienaar
• hofdienaar
Vertaling:
Engels: servant
Nederlands: dienaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|