Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aftreksom
aftreksom [boodskap #135685] Wo, 10 Februarie 2021 12:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aftreksom
Afbreking: af•trek•som
Samestelling: aftrek + som


Selfstandige naamwoord: aftreksom
Meervoud: aftreksomme
Verkleinwoord: aftreksommetjie
Meervoud van verkleining: aftreksommetjies

Betekenis:
• 'n Wiskunde bewerking waar die een getal van 'n ander getal afgetrek word.

Gebruik:
• 'n Mens kan jou antwoord op 'n aftreksom deur optelling toets.

Sinoniem:
• aftrekking

Antoniem:
• optelsom

Vertaling:
Engels: subtraction sum
Nederlands: aftreksom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stuurboord
Volgende onderwerp: dienaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 01:46:35 MGT 2024