Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stuurboord
stuurboord [boodskap #135684] Wo, 10 Februarie 2021 10:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die stuurboord van 'n skip.
Die stuurboord van 'n skip.
stuurboord
Afbreking: stuur•boord
Samestelling: stuur + boord


Selfstandige naamwoord: stuurboord
Meervoud:

Betekenis:
• Die regterkant van 'n skip of vliegtuig as mens na die voorkant toe kyk.

Gebruik:
• Volgens internasionale konvensie moet daar aan die stuurboord van 'n vaartuig 'n groen lig gemonteer wees.

Spreekwoord:
• Van bakboord na stuurboord stuur. [Iemand doelloos rondstuur.]

Antoniem:
• bakboord

Afgelei:
• stuurboordlig
• stuurboordkant

Vertaling:
Engels: starboard
Nederlands: stuurboord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paartjie
Volgende onderwerp: aftreksom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 01:42:12 MGT 2024