paartjie [boodskap #135683] |
Wo, 10 Februarie 2021 07:48 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
paartjie
Afbreking: paar•tjie
Selfstandige naamwoord: paar
Meervoud: pare
Verkleinwoord: paartjie
Meervoud van verkleining: paartjies
Betekenis:
• Twee wat saam is, dikwels 'n egpaar of twee verliefdes/verloofdes.
Gebruik:
• 'n Heildronk word op die paartjie ingestel.
Vertaling:
Engels: couple
Nederlands: paartje
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|