Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genealogie
genealogie [boodskap #135679] Di, 09 Februarie 2021 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
genealogie
Afbreking: ge•ne•a•lo•gie


Selfstandige naamwoord: genealogie
Meervoud: genealogieë

Betekenis:
• Studie van die verwantskappe van individue binne familieverband, asook die nasporing van hulle voorsate en afstammelinge.

Gebruik:
Genealogie word meestal as 'n stokperdjie beoefen en is veral gewild onder ouer mense.

Sinoniem:
• geslagkunde
• sibbekunde
• stamboomondersoek

Afgelei:
• genealogies
• genealoog

Afkorting:
• geneal.

Verwant:
• geslagsboom
• geslaglys
• geslagregister
• geslagsregister
• stamboom
• stamlys
• stamregister

Vertaling:
Engels: genealogy
Nederlands: genealogie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: literatuur
Volgende onderwerp: kontant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 01:48:14 MGT 2024