Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » humanis
humanis [boodskap #135675] Di, 09 Februarie 2021 13:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
humanis
Afbreking: hu•ma•nis


Selfstandige naamwoord: humanis
Meervoud: humaniste

Betekenis:
• 'n Aanhanger van die humanisme, wat die waarde van die mens bo ander dinge beklemtoon.

Gebruik:
• 'n Sekulêre humanis glo dat die stoflike al is wat bestaan.

Afgelei:
• humaniseer
• humanisme
• humanisties

Verwant:
• altruïs
• filantroop
• mensevriend

Vertaling:
Engels: humanist
Nederlands: humanist

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: migrasie
Volgende onderwerp: aframmel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 02:17:40 MGT 2024