visfuik [boodskap #135673] |
Di, 09 Februarie 2021 11:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
visfuik
Afbreking: vis•fuik
Samestelling: vis + fuik
Selfstandige naamwoord: visfuik
Meervoud: visfuike
Verkleinwoord: visfuikie
Meervoud van verkleining: visfuikies
Betekenis:
• 'n Fuik (net wat na agtertoe al nouer word) waarmee vis gevang word.
Gebruik:
• Die vissermanne gebruik 'n visfuik om vis te vang.
Vertaling:
Engels: fyke, fish-trap
Nederlands: visfuik
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|