Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boonop
boonop [boodskap #135670] Di, 09 Februarie 2021 10:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boonop
Afbreking: boon•op
Uitspraak: /bʊə̯nˈɔp/, /ˈbʊə̯n.ɔp/


Bywoord: boonop

Betekenis:
• As iets ekstra.

Gebruik:
• Hy is skatryk en boonop nog aantreklik ook.

Sinoniem:
• daarbenewens
• daarby
• ook
• selfs
• verder

Vertaling:
Engels: besides, in addition, on top of, over and above
Nederlands: bovenop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grootbaas
Volgende onderwerp: leenwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 02:44:00 MGT 2024