Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diplomaties
diplomaties [boodskap #135667] Ma, 08 Februarie 2021 16:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
diplomaties
Afbreking: di•plo•ma•ties


Byvoeglike naamwoord: diplomaties
Attributief: diplomatiese

Betekenis:
• Wat op die amptelike betrekkinge tussen lande betrekking het.
• (figuurlik) Versigtig om nie die verhouding met ander mense te versuur nie.

Gebruik:
• Die saak sal deur diplomatiese kanale bespreek word.
• Probeer tog om bietjie meer diplomaties wees.

Sinoniem:
• bedagsaam
• beleef
• beleefd
• diskreet
• geopolities
• hoflik
• omsigtig
• oordeelkundig
• polities
• taktvol
• versigtig

Antoniem:
• krities

Verwant:
• diplomaat
• diplomasie

Vertaling:
Engels: diplomatic
Nederlands: diplomatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: paladyn
Volgende onderwerp: negosiewinkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 29 14:26:09 MGT 2024