Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfversekerd
selfversekerd [boodskap #135664] Ma, 08 Februarie 2021 12:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfversekerd
Afbreking: self•ver•se•kerd


Byvoeglike naamwoord: selfversekerd
Attributief: selfversekerde

Betekenis:
• Seker van jouself; met baie (of te veel) vertroue; vol vertroue op eie bekwaamheid.

Gebruik:
• Wie wysheid het, is versigtig en vermy die kwaad; wie wysheid kortkom, is roekeloos en selfversekerd. [Spreuke 14:16]

Sinoniem:
• astrant
• kordaat
• onbesorg
• onverstoorbaar
• selfingenome
• selfstandig
• selfvoldaan
• versekerd
• vreesloos

Antoniem:
• selfbewus

Afgelei:
• selfversekerdes
• selfversekerdheid

Vertaling:
Engels: self-confident, self-assured
Nederlands: zelfverzekerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klaaglied
Volgende onderwerp: adolessent
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 02:49:11 MGT 2024