verseël [boodskap #135662] |
Ma, 08 Februarie 2021 10:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
verseël
Afbreking: ver•se•ël
Samestelling: ver + seël
Werkwoord: verseël
Verlede tyd: het verseël
Betekenis:
• Amptelik met 'n seël bevestig of afsluit.
• Iets dig afgesluit; toemaak.
Gebruik:
• Die eed is met bloed verseël.
• Die lekkende dam moet verseël word.
Sinoniem:
• afdig
• afseël
• afsluit
• isoleer
• kwarantyn
• lak
• plak
• toegrendel
• toemaak
• toeplak
• toeseël
• toestop
Afgelei:
• verseëlde
Vertaling:
Engels: to seal up
Nederlands: verzegelen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|