hartelus [boodskap #135660] |
Ma, 08 Februarie 2021 09:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hartelus
Afbreking: har•te•lus
Samestelling: hart + -e- + lus
Selfstandige naamwoord: hartelus
Meervoud: –
Betekenis:
• Na eie wil; soos die hart begeer.
Gebruik:
• 'n Trapsuutjie kan sy kleure na hartelus verander.
Sinoniem:
• begeerte
• verlange
Vertaling:
Engels: heart's content, heart's desire
Nederlands: hartenlust
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|