Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bedrieëry
bedrieëry [boodskap #135656] Ma, 08 Februarie 2021 08:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20806
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bedrieëry
Afbreking: be•drie•ë•ry


Selfstandige naamwoord: bedrieëry
Meervoud: bedrieërye

Betekenis:
• Die handeling van bedrieg; om mense met slegte bedoelings te mislei.

Gebruik:
• Iemand sal iets moet doen om die bedrieëry stop te sit.

Sinoniem:
• bedrog
• geswendel
• foppery
• kullery
• misleiding
• skelmstreek
• swendelary
• verduistering
• verneukery

Vertaling:
Engels: trickery, sleight, swindling, deceit, fraud
Nederlands: bedriegerij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: veldblom
Volgende onderwerp: onverbiddelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Nov 29 15:03:18 MGT 2024