voetskaal [boodskap #135653] |
So, 07 Februarie 2021 18:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
voetskaal
Afbreking: voet•skaal
Samestelling: voet + skaal
Selfstandige naamwoord: voetskaal
Meervoud: voetskale
Verkleinwoord: voetskaaltjie
Meervoud van verkleining: voetskaaltjies
Betekenis:
• 'n Skaal waarop mens staan om jouself te weeg.
Gebruik:
• Sy weeg haarself op 'n voetskaal.
Sinoniem:
• badkamerskaal
Verwant:
• hangskaal
• kombuisskaal
• weegbrug
Vertaling:
Engels: foot scale, bathroom scale
Nederlands: voetschaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|