Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stamel
stamel [boodskap #135652] So, 07 Februarie 2021 17:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stamel
Afbreking: sta•mel


Werkwoord: stamel
Verlede tyd: het gestamel

Betekenis:
• Om onseker, hakkelend of stotterend te praat; sukkel om woorde uit te spreek.

Gebruik:
• "A-asseblief, s-spaar m-my!" stamel hy vreesbevange toe die inbreker hom met 'n rewolwer dreig.

Sinoniem:
• hakkel
• stotter
• struikel

Afgelei:
• stamelaar

Vertaling:
Engels: to stammer, falter
Nederlands: stamelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: murgbeen
Volgende onderwerp: voetskaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 02:20:44 MGT 2024