Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » murgbeen
murgbeen [boodskap #135651] So, 07 Februarie 2021 17:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
murgbeen
Afbreking: murg•been
Samestelling: murg + been


Selfstandige naamwoord: murgbeen
Meervoud: murgbene
Verkleinwoord: murgbeentjie
Meervoud van verkleining: murgbeentjies

Betekenis:
• 'n Been wat met murg gevul is.

Gebruik:
• Daar is niks lekkerder as 'n oondgebakte murgbeen nie.

Sinoniem:
• murgpyp

Vertaling:
Engels: marrowbone
Nederlands: mergbeen, mergpijp

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vermors
Volgende onderwerp: stamel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 02:18:03 MGT 2024