vulsel [boodskap #135649] |
So, 07 Februarie 2021 16:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vulsel
Afbreking: vul•sel
Selfstandige naamwoord: vulsel
Meervoud: vulsels
Verkleinwoord: vulseltjie
Meervoud van verkleining: vulseltjies
Betekenis:
• Materiaal waarmee 'n hol voorwerp (gat of omhulsel) gevul word.
Gebruik:
• 'n Duvet met sintetiese vulsel is ideaal is vir mense met allergieë.
Sinoniem:
• inlegsel
• opvulsel
• stopsel
• vulling
• vulstof
Afgelei:
• hoendervulsel
• pasteivulsel
• tertvulsel
• vulselbestanddele
Vertaling:
Engels: filler, extender, stuffing, filling
Nederlands: vulsel
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|